
VERWYSINGSNOMMERS
SKOOLGELDE Gebruik asseblief die 720/--- nr op u skoolfondsrekeningstaat as verwysing.
NASKOOLGELDE - Gebruik asseblief u kind se naam en van asook graad nommer bv. Piet de Preez Graad 1
BAIE BELANGRIK INDIEN U MET DIE INTERNET OF BY U BANK INBETAAL
Faks of e-pos die bewys van inbetaling / depositostrokie na (011) 673 1766 / dellies1@absamail.co.za