| Name |
Comments |

29 Desiree Craucamp
desireec@wizardc.co.za Location: Kempton Park
IP: 196.41.199.203

Dinsdag 01/31/2012 09:27:14 SAST |

| Hi daar. Wil graag vra dat elke nuusbrief na my toe gestuur kan word met elke nuwe uitgawe. Wil graag op hoogte van sake wees met my kinders se aktiwiteite. Sal dit baie waardeur. Groete. Desiree Craucamp. |

28 Joyce Gumbi
Joyceg@smartlife.co.za Location: Rosebank
IP: 10.1.3.183
[41.0.12.10]

Vrydag 11/25/2011 13:52:05 SAST |

Hi i like your side and I see lots of activies happening at the school and my child also goes there, teacher Jenny is her teache , may I please requets that you use english as well on the site so that we can all understand. |

27 Joey Lourens
joeyl@cjpetrow.co.za Location: Albertville
IP: 10.1.1.185
[196.37.0.10]

Donderdag 03/17/2011 12:04:24 SAST |

Julle webwerf word al hoe mooier. Al die inligting van die skool is op en ek geniet dit vreeslik om na die skool foto's te kyk. Julle doen regtig moeite om dit verbruikers vriendelik te maak. Dankie.  |

26 Herman
hpretorius@icao.int Location: Kanada
IP: 173.178.234.83

Donderdag 05/20/2010 04:26:20 SAST |

Hi
Ek was in Dellies van graad een tot st 5. Begin in 1965! Woon al 11 jaar in Kanada. Werk vir die Internasionale Burgerlugvaart Overheid. ICAO
Dellies is nog net dieselfde!
Herman Pretorius
514 954 8219 ext 8118 Montreal |

25 mimi toerien
mimibh@telkomsa.net IP: 41.246.17.143
[198.54.202.174]

Donderdag 04/22/2010 13:55:55 SAST |

Baie gebruikers vriendelik!! |

24 Louise Viljoen
viljoenl5@telkomsa.net Location: South Africa
IP: 41.246.136.117
[198.54.202.166]

Dinsdag 04/20/2010 19:49:31 SAST |

Sjoe was ek nou verras toe ek weer bietjie kom koekeloer op Dellies se webblad. Dit net 2 en 'n halfjaar terug wat Mariette daar skoolgegaan het en en dinge het omtrent verander en gegroei. Hou so aan Dellies ek is trots op julle vooruitgang.

23 wendy
pettit.wendy@yahoo.co.za Location: linden
IP: 41.28.18.229

Maandag 04/12/2010 20:30:09 SAST |

| wow!! dis GREAT om te sien hoe dellies gegroei het oor die jare ! ek is trots om te kan se ;" EK WAS 'N DELLIE" !! julle kon nie vir beter onderwysers gevra het nie... ;) |

22 austin swart
ursulap@compass-sa.co.za Location: 15 hannekom str,Whiteridge, Roodepoort
IP: 165.146.25.50
[198.54.202.118]

Vrydag 04/09/2010 10:53:42 SAST |

a.w.e My ouens wil net se hierdie skool rock!!! veral Mr Peet, Mr Albert,Juf Suzza,Juf Martie,Juf Karin,Juf Thea en hoe kan ek Juf Krina vergeet.  |

21 Erika
evan.coller@telkomsa.net IP: 41.243.246.115

Donderdag 03/04/2010 15:49:38 SAST |

Goeie middag almal, baie dankie vir die positiewe kommentaar op ons nuwe webblad, ek waardeer dit opreg. Wees vry om te laat weet as daar nog ietsie is wat julle wil plaas of wil weet. Baie dankie ook vir almal se mooi wense en boodskappe aan die skool, mnr Peet en personeel waardeer dit sommer baie. Dit is altyd vir ons lekker om sulke oulike ouers by die skool te kan akkommodeer.  |

20 Yolanda
landajoubert@yahoo.com IP: 41.246.164.136
[198.54.202.166]

Woensdag 03/03/2010 08:48:43 SAST |

Ryan (2008 Gr7) en Robyn (Tans Gr3) Ek wil net sê Dellies is een van die beste skole wat daar is! My kinders se Christelike fondamente is so goed hier gebou, in besonder wil ek vir Juf. Thea baie dankie sê vir al haar insette en gebede. Jy is 'n juffrou duisend ! Baie Dankie dat julle almal omgee vir die kinders se doen en late ! Julle almal is TOPS !  |

19 Zani Swart
zaniswart@yahoo.com Location: Florida
IP: 41.245.7.72
[198.54.202.142]

Maandag 02/22/2010 22:48:15 SAST |

Dellies is die BESTE skooltjie wat daar is!!!! Ek onthou oud-hoof mnr Tjaart van der Walt met sy klippie in sy skoen. Mnr Enslin met al die tappits en gordynhappers in sy klas, mnr Jaco met sy harley, juf Krina met haar sê ding "oh my swak hart" en juf anita met haar "en,maar,omdat,sodat is almal..." Ag hoe verlang ek terug!! Sal oor 4 jaar weer kom inloer as onnie hehe!!! Gaan goed dellies! |

18 Elmarie
elmariev@ras-admin.co.za Location: Rosebank
IP: 196.34.232.66
[196.35.158.179]

Dinsdag 02/16/2010 13:42:03 SAST |

| Wie ook verantwoordelik is vir die nuwe Web-site, dit lyk "awesome"!!! Hou dit so! |

17 hanneke
liza.lobban@brandhouse.co.za IP: 196.14.91.51

Saterdag 01/30/2010 08:41:10 SAST |

hallo all my dellies mai, will net se julle moet n lekke jaar he
mag juf Anita,mnr Anton en almal n wonderlike jaar saam 2010 gr7 beleef  |

16 hanneke
liza.lobban@brandhouse.co.za IP: 196.14.91.51

Saterdag 01/30/2010 08:35:25 SAST |

hallo all die tannies ini kantoor eke wil net se dellies is cool en mag julle n lekke jaar he....saam my laaste jaar.....o ja en glo my mnr peet rock ver dellies is die besste  |

15 channelle
dellies1@absamail.co.za IP: 127.0.0.1, 41.154.105.177
[41.154.2.8]

Vrydag 01/29/2010 09:21:56 SAST |

hi almal wl nt se sterkte vir die jaar en hoop julle geniet die jaar en ek kan ook net se die is n great skool en mnr Anton,juf anita en juf nadine is die beste |

14 saskia
dellies1@absamail.co.za IP: 127.0.0.1, 41.154.105.177
[41.154.2.5]

Vrydag 01/29/2010 09:20:20 SAST |

Heya, wil net se dellies rock en ek gaan dellies mis wanneer ek H/s Burger toe gaan . maar tot dan love dellies lots  |

13 T.J
dellies@absamail.co.za IP: 127.0.0.1, 41.154.105.177
[41.154.2.6]

Vrydag 01/29/2010 09:20:07 SAST |

| hoezit tannies will net se julle rock en lekker werk kannie wag vir die rugby om te begin nie |

12 Debbie
dellies1@absamail.co.za IP: 127.0.0.1, 41.154.105.177
[41.154.2.4]

Vrydag 01/29/2010 09:19:18 SAST |

Hala my palle wil net se al die dellies rock en ek love julle amel rock on!!! |

11 nikita
dellies1@absamail.co.za IP: 127.0.0.1, 41.154.105.177
[41.154.2.6]

Vrydag 01/29/2010 09:18:48 SAST |

halo al my dellie onderwysers ek wl nt vi jul se jul is die beste ooit en die lekerste skool ooit en baie dankie vi mnr peet hy is die beste en die beste juffrou is juf nadine en al die tanies in die ksntoor ek is lief vi jul mwa mwa en jul rock  |

10 Jenivive
dellies1@absamail.co.za Location: SA
IP: 127.0.0.1, 41.154.105.177
[41.154.2.8]

Dinsdag 01/26/2010 11:11:27 SAST |

DELLIES ROCK!!!
Dellies is die beste.
Groete
Jenivive |