Login
Username Wagwoord

Not Registered?
Het U die wagwoord vergeet?

*denotes required field
 
NuusBrief


Action:

Dellies se Webwerf
ONS TUISBLAD      NASKOOLSENTRUM
Print this pageAdd to Favorite


 
 
 

  DELLIES NASKOOL AANSOEKVORM 2012 Gr 1 tot 7.pdf  

 


 

ALGEMENE INLIGTING





NASKOOLGELDE IS BETAALBAAR VOOR OF OP DIE 7DE VAN 'N MAAND.

 
FOOIE VIR 2012 - R250 PER LEERDER PER MAAND
BETAALBAAR OOR 11 MAANDE
U FOOIE SLUIT DUS SKOOLVAKANSIES (UITGESLUIT DESEMBER) IN.
 
KOSGELD BELOOP R150 PER LEERDER PER MAAND BETAALBAAR BY
TANNIE ALTA (NASKOOL)
 
 
Naskoolure vanaf 14H30 in die middae tot 17H30 saans.  Skakel die kantoor vir meer inligting en die rooster wat die naskool volg. Daar word ook elke middag naskool toesig gehou deur gekwalifiseerde personeel - sodat u kind sy/haar huiswerk vir die dag kan afhandel.