Not Registered? Het U die wagwoord vergeet?
LO DAG - DONDERDAE
Dra al ons Dellie Kinders hulle LO-Klere skooltoe. Die drag bestaan uit 'n Dellie-hempie (Hou my Dop) en 'n navy blou broekie verkrygbaar by Gani's, Longweg, Newlands.