Login
Username Wagwoord

Not Registered?
Het U die wagwoord vergeet?

*denotes required field
 
NuusBrief


Action:

Dellies se Webwerf
ONS TUISBLAD      PRESTASIES
Print this pageAdd to Favorite

KUNSWEDSTRYD ALGEHELE WENNERS 2011

 

 

Baie geluk Ariadne & Elsjevon Briel
Ons is so baie trots op julle!!
 
 

ONS HOOFLEIERS VAN 2011

 
v.l.n.r  (Onderhoofseun) Gerhardus Breedt; (Hoofseun) Dwayne Vorster;
(Hoofdogter) Danyel Pelser & (Onderhoofdogter) Denise Cordier
 

 

 

DELLIES SPOG OOK MET 10 LEERDERS WAT OPGENEEM

IS IN DIE ROODEPOORT ATLETIEKSPAN 
 
v.l.n.r. Dwayne Vorster; Denise Cordier; Nicolize Pretorius; Geraldine O'Connell; Michael Lloyd;
Estiaan Olivier; Tembe Lobakeng; Gillea Grobler
Tiaan Cordier & Andiswa Dubu
 
 

Dellies se Hoofleiers vir 2010.

v.l.n.r.   (Onderhoofdogter Charlene Jansen, Hoofseun Adriaan Smith, 
               Hoofdogter AnĂ© Vermaak & Onderhoofseun TJ Cloete)

 
ATLETIEK 2010
 
Baie geluk aan Denise Cordier wat op 19 Febr deelgeneem het aan die Roodepoort Kampioenskappe, sy het 'n 3de plek behaal.
Ons is baie trots op jou, jy is 'n ster!!
 
 
 
DELLIES SE ATLETIEK STER
Bianca Labuschagne
 
Bianca het Donderdag 18 Febr deelgeneem aan die D12 Atletiekkampioenskappe en
haar D12 Kleure verwerf, sy het 'n 2de plek behaal.
Bianca ons is baie trots op jou, jy is 'n staatmaker. Baie baie geluk !!