Onder 13 Hokkie Ligawenners
Onder 11 Hokkie Ligawenners 2011
ATLETIEK 2011
Ons sal sommer vinnig na die skool begin het met
die uitdunne van die Interhuis Atletiek begin. Ons
sal ons ouers betyds in kennis stel van die datums
rondom atletiekoefeninge en byeenkomste.
HOKKIE 2011
Ons hokkiebokkies begin Maandag 19 Julie met alle erns oefen.
Oefendae is Maandae, Dinsdae en Donderdae
Oefentye is vanaf 13:45 tot 14:45
Alle wedstryde word op Donderdae gespeel.
Afrigters en Spanne
0/13 Mnr A Basson
0/12 Me A van der Merwe
0/11 Me K van Niekerk en Me C Smit
0/10 Me E van der Merwe
Die onder 9's gaan saam met die onder 10's oefen en deel wees van hulle groep.
KRIEKET 2011
Ons krieketmanne begin Maandag 19 Julie hart oefen. Alle spanne oefen by die nette by die skool.
Oefendae is Maandae, Dinsdae en Donderdae
Oefentye is direk na skool tot 14:45
Wedstryddatums sal deurgegee word.
Afrigters en Spanne
1ste en 2de spanne Mnr A Enslin
onder 11 Me J Hefer
onder 9 Mnr H Pelser (ouer)
Mini-krieket vir die 0/7 en 0/8's, hulle begin eers Maandag 2 Augustus oefen.
Ons eerstespan rugbyseuns toer na Bekker